tailieunhanh - Trekkerswee Met tekeninge van J.H. Pierneef Tafelberg

Woord van Inleiding Die versies verplaas ons bo-op die Rand, ongeveer waar Johannesburg nou lê. Daar het oom Gert, 'n trekker, met vrou en enigste dogter, gaan woon. Later kom oom Koos, 'n kolonis, wat in die nabyheid grond gekoop het. Sy seun Willem raak verlief op Dina, oom Gert se dogter. Nadat die twee families saam Perdekraal-fees gevier het, gaan Willem en Dina trou. Die tweede versereeks beskrywe die ontdekking van die goudvelde en die opkoms van Johannesburg, maar ook die verleiding waaraan Willem en Dina, wat by oom Gert inwoon, blootgestel is en waarvoor hulle beswyk. Die. | Trekkerswee Met tekeninge van . Pierneef Tafelberg INHOUD n Woord van Inleiding Silwer Strale 1 Goue Gode 31 Groue Grawe 59 n Woord van Inleiding Die versies verplaas ons bo-op die Rand ongeveer waar Johannesburg nou lê. Daar het oom Gert n trekker met vrou en enigste dogter gaan woon. Later kom oom Koos n kolonis wat in die nabyheid grond gekoop het. Sy seun Willem raak verlief op Dina oom Gert se dogter. Nadat die twee families saam Perdekraal-fees gevier het gaan Willem en Dina trou. Die tweede versereeks beskrywe die ontdekking van die goudvelde en die opkoms van Johannesburg maar ook die verleiding waaraan Willem en Dina wat by oom Gert inwoon blootgestel is en waarvoor hulle beswyk. Die tweede stuk eindig dan met die groot Boer-Britse oorlog. Die derde versereeks verplaas ons in die tyd toe die Unie tot stand gekom het en beskryf die treurige einde van oom Gert en Dina. Dis die simpele storie waarop die hele gedig gebou is. Ons kan hier nog byvoeg dat die . Akademie deur die vrygewigheid van genl. Hertzog in staat gestel is om jaarliks n milde geldprys vir letterkundige werke uit te loof. Die prys vir 1915 is aan hierdie gedig toegeken. Rand hul huisie in die trekkersland. Verlore-klein lê op die Silwer Strale I Dis heuwels heuwels heuwels netsover n mens se oog kan speur grasheuwels waar ook riwwe gaan met enkele stroompies tussendeur. Daar is geen hoe berge nie want hoog is daar die wereld self en luggies waai daar dun en fris of dit stroom uit die blou gewelf. Die baie dale en klowe watdie hoogland kruis en dwars deursny bied winterskuiling vir die veewat anders al te koud sal kry. En as die eerste rypies valtrek bosveld toe wat kan om daar in lekker warrem sonhul winterlaers uit te span. Maar somers is dit heerlik opdie Rand dan lê in sonnegewaaddie heuwels soos ramme te sluimer-slaaplangs strome wat lag en praat. Dan reen die wolke somaar ashul swaar skuif oor die hoe land en die dak van Transvaal se geute spuitdie water weg na alle kant. Dáár in .

TÀI LIỆU LIÊN QUAN