tailieunhanh - DIE PROSA VAN DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING - AKADEMIES PROEFSCHRIFT

Wanneer ek van die laaste skof op die akademiese pad terugblik, dan is dit my 'n aangename plig om die Here Hooglerare van die Fakulteit van Lettere en Wysbegeerte te bedank vir die onderwys wat ek gedurende enige jare kon ontvang. Besonderlik wil ek U, hooggeleerde PRINSEN, my geagte promotor bedank vir u voortreflike leiding, waaraan my dissertasie veel te danke het. | DIE PROSA VAN DIE TWEDE AFRIKAANSE BEWEGING. AKADEMIES PROEFSCHRIFT TER VERKRIJGING VAN DE GRAAD VAN DOCTOR IN DE LETTEREN EN WIJSBEGEERTE AAN DE UNIVERSITEIT VAN AMSTERDAM OP GEZAG VAN DE RECTOR-MAGNIFICUS DR. P. ZEEMAN HOOGLERAAR IN DE FAKULTEIT DER WIS- EN NATUURKUNDE IN HET OPENBAAR TE VERDEDIGEN IN DE AULA DER UNIVERSITEIT OP VRIJDAG 17 NOVEMBER 1922 DES NAMIDDAGS TE 3 UUR DOOR PIETER CORNELIS SCHOONEES GEBOREN TE UNIONDALE ZUID-AFRIKA. AMSTERDAM Drukkerij en Uitgeverij MCMXXII . DE BUSSY. Aan my vrou en kinders. VOORWOORD. Wanneer ek van die laaste skof op die akademiese pad terugblik dan is dit my n aangename plig om die Here Hooglerare van die Fakulteit van Lettere en Wysbegeerte te bedank vir die onderwys wat ek gedurende enige jare kon ontvang. Besonderlik wil ek U hooggeleerde Prinsen my geagte promotor bedank vir u voortreflike leiding waaraan my dissertasie veel te danke het. Ook aan U hooggeleerde BOER Brugmans en Stoett wens ek my opregte dank uit te spreek vir die inleiding in die hoere taal- en historiese wetenskap. Die welwillende belangstelling wat U steeds in my studie getoon het sal altoos vir my n aangename herinnering wees. Aan U hooggeleerde Six SwaEN en SCHOLTE betuig ek ook my erkentelikheid. Dat ek my proefskrif in my moedertaal kon skryf is n voorreg wat ek baie op prys stel. Aan die hulpvaardigheid wat ek steeds by die Universiteits-Bibliotheek en by die Nederlandsche Zuid-Afrikaansche Vereeniging ondervind het is ek veel verskuldig ook aan die direksie van die Nederlandsche Bank van Zuid-Afrika vir opestelling van hul argief. Met opoffering van eie belange het die heer en mevrou Spier die heer J. Ingwersen Sr. mevrou SCHABERG-Kemink en die famielie Nierkens aan my en my gesin in die tyd van die groot woningnood n rustige woon- en studeerplekkie gegee. Dat ons dit ten hoogste waardeer spreek vanself. Sonder die daadwerklike steun van die Unie-regering en die Herman-Coster-Fonds sou ek my studie nie kon voltooi het nie. Aan almal ons

crossorigin="anonymous">
Đã phát hiện trình chặn quảng cáo AdBlock
Trang web này phụ thuộc vào doanh thu từ số lần hiển thị quảng cáo để tồn tại. Vui lòng tắt trình chặn quảng cáo của bạn hoặc tạm dừng tính năng chặn quảng cáo cho trang web này.